Yung Esh - Fees Maal
Pre-chorus
Die music druk, doef daf.
Die movement laat dit goed gaan.
My broese hier, en ons koel af.
Is festive en ek is met salutas.
Chorus
Dit is fees maal.
So kom ons eet saam.
Dit is fees maal.
Ons praat met een taal.
Dit is fees maal,
My huis taal is afrikaans.
Dit is fees maal.
My glas vol en ek staan.
Dit is fees maal.
So kom ons eet saam.
Dit is fees maal.
Ons praat met een taal.
Dit is fees maal,
My huis taal is afrikaans.
Dit is fees maal.
My glas vol en ek staan.
Verse 1
Vandag is dit festive
En ek hang met 'n,
Paar vriende wat binne
My vrinne kring is.
Ek is gevestig,
Met kuns binne werking.
Paar glase wat klink
Ons maak herinnering.
Herbring 'n sin
Wat jou goed laat voel.
Sprinkel geer,
Sodat dit soet kan proe.
Dit is sommer hier buite
Ons moet afkoel.
Jou speaker bevat musiek
Wat doef daf doef.
Pre-chorus
Die music druk, doef daf.
Die movement laat dit goed gaan.
My broese hier, en ons koel af.
Is festive en ek is met salutas.
Chorus
Dit is fees maal.
So kom ons eet saam.
Dit is fees maal.
Ons praat met een taal.
Dit is fees maal,
My huis taal is afrikaans.
Dit is fees maal
My glas vol en ek staan.
Dit is fees maal.
So kom ons eet saam.
Dit is fees maal.
Ons praat met een taal.
Dit is fees maal,
My huis taal is afrikaans.
Dit is fees maal
My glas vol en ek staan.
Verse 2
My twee voete plat,
Op die grond.
Meisie kinders stap,
Met kort rokkies rond.
Die BTBs dans,
Sokkies vol stof.
'n Paar kaarte
Vir die wat wil tongrol.
Mondvol terwyl die vuur
Brand hier buite.
Dit is warm om die kole
Waarop die vleis is.
Cheee - Vleis - Cheee
Terwyl ons saam kuier.
Skep op die fees maal,
Is duidelik!
Pre-chorus
Die music druk, doef daf.
Die movement laat dit goed gaan.
My broese hier, en ons koel af.
Is festive en ek is met salutas.
Chorus
Dit is fees maal.
So kom ons eet saam.
Dit is fees maal.
Ons praat met een taal.
Dit is fees maal,
My huis taal is afrikaans.
Dit is fees maal
My glas vol en ek staan.
Dit is fees maal.
So kom ons eet saam.
Dit is fees maal.
Ons praat met een taal.
Dit is fees maal,
My huis taal is afrikaans.
Dit is fees maal
My glas vol en ek staan.
Chorus
Dit is fees maal.
Dit is fees maal.
Dit is fees maal,
Dit is fees maal,
Dit is fees maal.
Pre-chorus
Die music druk, doef daf.
Die movement laat dit goed gaan.
My broese hier, en ons koel af.
Is festive en ek is met salutas.
Chorus
Dit is fees maal.
So kom ons eet saam.
Dit is fees maal.
Ons praat met een taal.
Dit is fees maal,
My huis taal is afrikaans.
Dit is fees maal
My glas vol en ek staan.
Dit is fees maal.
So kom ons eet saam.
Dit is fees maal.
Ons praat met een taal.
Dit is fees maal,
My huis taal is afrikaans.
Dit is fees maal
My glas vol en ek staan.
Yung Esh - Fees Maal streaming & Downloading @: