Yung Esh - Saam Jou
Toe ek haar ontmoet
Glo ek sy is die een,
Wat my haal yt mis moet
En my kry op my been.
Die glimlag op haar gesig
Laat my nader beweeg.
Haar voorkoms
Beskryf dat sy besit my rib been.
Ons gesels oor die maan
En haar sterre.
Stelselmatig vewyder
N paar berge.
Verligting bring sy
Soos n nag met maan en sterre.
Sy is die rede vir die lig,
Wie ek is.
Daar is koffie in die kan.
Ek het liefde in my hart.
(Ek het liefde in my hart!)
Terwyl ek en jy saam
' n pad deur die lewe stap.
('n pad deur die lewe stap!)
Daar is koffie in die kan.
Ek het liefde in my hart.
(Ek het liefde in my hart!)
Terwyl ek en jy saam
' n pad deur die lewe stap.
('n pad deur die lewe stap!)
Saam met jou sal ek kan
werk an 'n rein hart.
(Werk an 'n rein hart!)
Ons twee behoort saam.
In my hart is jou spoor getrap.
(Hart is jou spoor getrap!)
Saam met jou sal ek kan
werk an 'n rein hart.
(Werk an 'n rein hart!)
Ons twee behoort saam.
In my hart is jou spoor getrap.
(Hart is jou spoor getrap!)
N paar jaar da na
Nog steeds gelukkig.
Ons liefde vir mekaar,
Het ontwikkel.
Van my meisie
Na die moeder van my kinders.
Ek is trou an haar
Soos in n huwelik.
Tot die dood ons sky
Is ek en sy gebind.
En tyd en wyl
Het ek my in haar gevind.
In hierdie leef tyd
Is sy Eva en ek Adam.
God is die Eden tyn,
verskaf suurstof wat ons asem.
Daar is koffie in die kan.
Ek het liefde in my hart.
(Ek het liefde in my hart!)
Terwyl ek en jy saam
' n pad deur die lewe stap.
('n pad deur die lewe stap!)
Daar is koffie in die kan.
Ek het liefde in my hart.
(Ek het liefde in my hart!)
Terwyl ek en jy saam ' n pad deur die lewe stap.
('n pad deur die lewe stap!)
Saam met jou sal ek kan werk an 'n rein hart.
(Werk an 'n rein hart!)
Ons twee behoort saam.
In my hart is jou spoor getrap.
(Hart is jou spoor getrap!)
Saam met jou sal ek kan werk an 'n rein hart.
(Werk an 'n rein hart!)
Ons twee behoort saam.
In my hart is jou spoor getrap.
(Hart is jou spoor getrap!)
"Yung Esh - Saam Jou (Official Links)"